Matteus 6:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 “Niemand kan twee meesters as slaaf dien nie, want hy sal die een haat en die ander een liefhê,+ of hy sal lojaal wees aan die een en die ander een nie kan verdra nie. Julle kan nie slawe van God en van Rykdom wees nie.+
24 “Niemand kan twee meesters as slaaf dien nie, want hy sal die een haat en die ander een liefhê,+ of hy sal lojaal wees aan die een en die ander een nie kan verdra nie. Julle kan nie slawe van God en van Rykdom wees nie.+