Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Wanneer ons oor hierdie dinge praat, gebruik ons nie woorde wat ons deur menslike wysheid geleer het nie,+ maar woorde wat ons deur die gees geleer het.+ En so verduidelik* ons geestelike dinge met geestelike woorde.

  • 1 Korintiërs 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God, want daar is geskryf: “Hy vang die wyses met hulle eie slinkse planne.”+

  • Kolossense 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Pasop dat niemand julle vang* deur middel van filosofie en leë bedrog+ wat op die tradisies van mense gebaseer is, op die basiese* dinge van die wêreld en nie op Christus nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel