1 Korintiërs 7:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Maar as iemand dink dat hy hom onbehoorlik gedra deur ongetroud te bly* en hy verby die bloei van die jeug is, laat hom doen wat hy wil. Hy sondig nie. Laat hulle trou.+ 1 Korintiërs 9:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ons het die reg om ’n gelowige vrou* saam te neem+ soos die res van die apostels, die Here se broers+ en Sefas,*+ nie waar nie?
36 Maar as iemand dink dat hy hom onbehoorlik gedra deur ongetroud te bly* en hy verby die bloei van die jeug is, laat hom doen wat hy wil. Hy sondig nie. Laat hulle trou.+
5 Ons het die reg om ’n gelowige vrou* saam te neem+ soos die res van die apostels, die Here se broers+ en Sefas,*+ nie waar nie?