Handelinge 9:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want ek sal vir hom wys wat hy alles vir my naam moet ly.”+ Efesiërs 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Ek, Paulus, is dus ’n gevangene+ van Christus Jesus ter wille van julle, die mense van die nasies.