11 Maar Farao het die wyse manne en die towenaars laat roep, en die towerpriesters van Egipte+ het dieselfde met hulle toorkuns gedoen.+ 12 Elkeen het sy staf neergegooi, en die stawwe het groot slange geword, maar Aäron se staf het hulle stawwe ingesluk.