Romeine 6:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want ons weet dat Christus nie meer sterf+ noudat hy uit die dood opgewek is nie.+ Die dood is nie meer meester oor hom nie. 1 Timoteus 6:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hy is die enigste een wat onsterflikheid het,+ en hy woon in lig wat so helder is dat niemand daar naby kan kom nie.+ Geen mens het hom gesien of kan hom sien nie.+ Aan hom behoort die eer en ewige mag. Amen.
9 Want ons weet dat Christus nie meer sterf+ noudat hy uit die dood opgewek is nie.+ Die dood is nie meer meester oor hom nie.
16 Hy is die enigste een wat onsterflikheid het,+ en hy woon in lig wat so helder is dat niemand daar naby kan kom nie.+ Geen mens het hom gesien of kan hom sien nie.+ Aan hom behoort die eer en ewige mag. Amen.