Levitikus 16:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Dan moet Aäron die bul as ’n sonde-offer vir homself aanbied, en hy moet vir hom+ en sy huis versoening doen. Levitikus 16:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Aäron moet die bul as ’n sonde-offer vir homself aanbied, en hy moet vir hom en sy huis versoening doen. Daarna moet hy die bul as ’n sonde-offer vir homself slag.+
6 “Dan moet Aäron die bul as ’n sonde-offer vir homself aanbied, en hy moet vir hom+ en sy huis versoening doen.
11 “Aäron moet die bul as ’n sonde-offer vir homself aanbied, en hy moet vir hom en sy huis versoening doen. Daarna moet hy die bul as ’n sonde-offer vir homself slag.+