Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 3:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Is die Wet dan teen die beloftes van God? Beslis nie! Want as ’n wet gegee was wat die lewe kon gee, sou ons beslis as regverdig beskou word as gevolg van gehoorsaamheid aan daardie wet.

  • Hebreërs 7:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 As volmaaktheid dan werklik deur die Levitiese priesterskap verkry kon word+ (want dit was ’n kenmerk van die Wet wat aan die volk gegee is), hoekom sou dit nog nodig wees dat ’n ander priester opstaan, ’n priester soos Melgiseʹdek+ en nie soos Aäron nie?

  • Hebreërs 7:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Want die Wet het niks tot volmaaktheid gebring nie,+ maar die beter hoop wat aan ons gegee is,+ het wel, en as gevolg daarvan kom ons nader aan God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel