Genesis 47:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Toe Israel se einde begin nader kom,+ het hy sy seun Josef geroep en gesê: “As jy werklik vir my omgee, sit dan asseblief jou hand onder my bobeen en betoon lojale liefde en getrouheid aan my. Moet my asseblief nie in Egipte begrawe nie.+
29 Toe Israel se einde begin nader kom,+ het hy sy seun Josef geroep en gesê: “As jy werklik vir my omgee, sit dan asseblief jou hand onder my bobeen en betoon lojale liefde en getrouheid aan my. Moet my asseblief nie in Egipte begrawe nie.+