16 en vir hulle gesê: “Wanneer julle die Hebreeuse vrouens help om geboorte te gee+ en julle sien dat dit ’n seuntjie is, moet julle hom doodmaak, maar as dit ’n dogtertjie is, moet julle haar laat lewe.”
22 Uiteindelik het Farao sy hele volk beveel: “Julle moet al die pasgebore seuntjies van die Hebreërs in die Nylrivier gooi, maar julle moet al die dogtertjies laat lewe.”+