Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:21-23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Moses het dadelik al die ouermanne van Israel geroep+ en vir hulle gesê: “Gaan en kies jong diere* vir julle families, en slag die Pasga-offer. 22 Julle moet dan ’n bossie hisop in die bloed doop wat in ’n kom is en die bloed teen die boonste deel van die deuropening en teen die twee deurposte spat. Niemand van julle mag tot die oggend toe by sy huis uitgaan nie. 23 Wanneer Jehovah dan kom om die Egiptenare met die plaag te tref en hy die bloed aan die boonste deel van die deuropening en aan die twee deurposte sien, sal Jehovah beslis by die ingang verbygaan, en hy sal nie toelaat dat die dodelike plaag* in julle huise ingaan nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel