Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 7:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Miʹdian en Aʹmalek en al die Oosterlinge+ het die valleivlakte bedek soos ’n swerm sprinkane, en hulle kamele, wat nie getel kon word nie,+ was so baie soos die sandkorrels op die strand.

  • Rigters 7:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Die 300 het op die horings bly blaas, en Jehovah het in die hele kamp die swaard van die een teen die ander gedraai,+ en die leërmag het gevlug tot by Bet-Sitta, toe na Sereʹra, tot aan die rand van Aʹbel-Mehoʹla+ by Tabbat.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel