1 Konings 18:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 en toe Iseʹbel+ Jehovah se profete doodgemaak het, het Obadʹja 100 profete geneem en hulle in grotte weggesteek, 50 in ’n grot, en hy het hulle van kos* en water voorsien.) 1 Konings 19:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hy het in ’n grot ingegaan+ en die nag daar deurgebring. Toe het Jehovah vir hom gevra: “Wat maak jy hier, Eliʹa?”
4 en toe Iseʹbel+ Jehovah se profete doodgemaak het, het Obadʹja 100 profete geneem en hulle in grotte weggesteek, 50 in ’n grot, en hy het hulle van kos* en water voorsien.)
9 Hy het in ’n grot ingegaan+ en die nag daar deurgebring. Toe het Jehovah vir hom gevra: “Wat maak jy hier, Eliʹa?”