20 Want die skepping is onderwerp aan ’n nuttelose bestaan,+ nie uit eie wil nie, maar deur die een wat dit onderwerp het. Hy het dit gedoen op grond van die hoop 21 dat die skepping ook vrygemaak sal word van slawerny aan agteruitgang+ en die glorieryke vryheid van die kinders van God sal hê.