Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 12:18-20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Toe het hy gesê: ‘Ek weet! Ek sal my voorraadskure afbreek en groter voorraadskure bou,+ en ek sal al my graan en al my goedere daar versamel. 19 Ek sal vir myself sê: “Jy* het baie goeie dinge weggesit vir die jare wat voorlê. Ontspan, eet, drink, geniet die lewe.”’ 20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vanaand sal jy sterf.* Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel