Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 141:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n daad van lojale liefde wees.+

      As hy my sou teregwys, sou dit soos olie op my kop wees,+

      wat my kop nooit sou weier nie.+

      Selfs tydens hulle rampspoed sal ek bly bid.

  • Markus 6:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 en hulle het baie demone uitgedryf+ en ’n groot aantal siek mense met olie gesalf en hulle genees.

  • Lukas 10:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 En hy het na hom toe gegaan en sy wonde verbind en olie en wyn daarop gegooi. Toe het hy hom opgetel en hom op sy eie dier gesit en hom na ’n herberg geneem en vir hom gesorg.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel