1 Konings 18:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Agab het toe gegaan om te eet en te drink terwyl Eliʹa na die top van Karmel opgegaan het. Hy het gekniel en sy gesig tussen sy knieë gehou.+ 1 Konings 18:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Die lug het toe donker geword van wolke, die wind het gewaai en ’n swaar stortreën het geval.+ En Agab het aanhou ry en na Jisʹreël+ gegaan.
42 Agab het toe gegaan om te eet en te drink terwyl Eliʹa na die top van Karmel opgegaan het. Hy het gekniel en sy gesig tussen sy knieë gehou.+
45 Die lug het toe donker geword van wolke, die wind het gewaai en ’n swaar stortreën het geval.+ En Agab het aanhou ry en na Jisʹreël+ gegaan.