2 het die seuns van die ware God*+ opgelet hoe mooi die dogters van die mense is. Hulle het dus almal wat hulle wou hê, as vrouens geneem. 3 Toe het Jehovah gesê: “Ek* sal nie vir ewig geduldig wees met die mens nie,+ want hy is maar net vlees.* Daarom sal hy nog net 120 jaar lewe.”+