17 Want die moeilike tye duur net ’n kort rukkie en is lig, maar dit lei vir ons tot ’n beloning* wat met niks vergelyk kan word nie* en wat vir ewig sal duur.+
12 sodat julle kan voortgaan om te lewe op ’n manier wat God waardig is.+ Hy roep julle om in sy Koninkryk+ te deel en saam met hom verheerlik te word.+