Hosea 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Ek sal haar vir my soos saad op die aarde saai,+en ek sal genade betoon aan haar aan wie daar nie genade betoon is nie.* Ek sal vir dié wat nie my volk is nie,* sê: “Julle is my volk,”+en hulle sal sê: “U is ons God.”’”+
23 Ek sal haar vir my soos saad op die aarde saai,+en ek sal genade betoon aan haar aan wie daar nie genade betoon is nie.* Ek sal vir dié wat nie my volk is nie,* sê: “Julle is my volk,”+en hulle sal sê: “U is ons God.”’”+