Titus 2:7, 8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Wees in alles ’n voorbeeld van goeie dade. Leer ander met alle erns wat suiwer is*+ 8 deur gesonde* woorde te gebruik wat nie gekritiseer kan word nie,+ sodat teenstanders skaam kan kry omdat hulle niks negatiefs* van ons kan sê nie.+
7 Wees in alles ’n voorbeeld van goeie dade. Leer ander met alle erns wat suiwer is*+ 8 deur gesonde* woorde te gebruik wat nie gekritiseer kan word nie,+ sodat teenstanders skaam kan kry omdat hulle niks negatiefs* van ons kan sê nie.+