2 Korintiërs 13:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Laastens, broers, hou aan om vreugdevol te wees, om julle te laat reghelp, om julle te laat vertroos,+ om dieselfde denke te hê+ en om in vrede te lewe.+ Dan sal die God van liefde en vrede+ met julle wees.
11 Laastens, broers, hou aan om vreugdevol te wees, om julle te laat reghelp, om julle te laat vertroos,+ om dieselfde denke te hê+ en om in vrede te lewe.+ Dan sal die God van liefde en vrede+ met julle wees.