Hebreërs 9:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar die bloed van die Christus doen soveel meer!+ Hy het homself deur middel van die ewige heilige gees as ’n onbesmette offer vir God aangebied, en dit reinig ons gewetens van dooie werke+ sodat ons heilige diens vir die lewende God kan doen.+
14 Maar die bloed van die Christus doen soveel meer!+ Hy het homself deur middel van die ewige heilige gees as ’n onbesmette offer vir God aangebied, en dit reinig ons gewetens van dooie werke+ sodat ons heilige diens vir die lewende God kan doen.+