24 “Niemand kan twee meesters as slaaf dien nie, want hy sal die een haat en die ander een liefhê,+ of hy sal lojaal wees aan die een en die ander een nie kan verdra nie. Julle kan nie slawe van God en van Rykdom wees nie.+
4 Julle ontroues,* weet julle nie dat vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie? Elkeen wat ’n vriend van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+