Handelinge 20:29, 30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Ek weet dat wrede wolwe onder julle sal inkom+ nadat ek weggegaan het en die kudde sal mishandel, 30 en onder julle sal manne opstaan wat die waarheid sal verdraai om die dissipels agter hulle aan weg te trek.+
29 Ek weet dat wrede wolwe onder julle sal inkom+ nadat ek weggegaan het en die kudde sal mishandel, 30 en onder julle sal manne opstaan wat die waarheid sal verdraai om die dissipels agter hulle aan weg te trek.+