1 Johannes 3:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Elkeen wat in eenheid met hom bly, beoefen nie sonde nie.+ Niemand wat sonde beoefen, het hom gesien of hom leer ken nie. 1 Johannes 3:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die kinders van God en die kinders van die Duiwel word aan hierdie feit geken: Elkeen wat nie regverdigheid beoefen nie, het nie sy oorsprong by God nie, en ook nie die een wat sy broer nie liefhet nie.+
6 Elkeen wat in eenheid met hom bly, beoefen nie sonde nie.+ Niemand wat sonde beoefen, het hom gesien of hom leer ken nie.
10 Die kinders van God en die kinders van die Duiwel word aan hierdie feit geken: Elkeen wat nie regverdigheid beoefen nie, het nie sy oorsprong by God nie, en ook nie die een wat sy broer nie liefhet nie.+