Sagaria 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het die engel van Jehovah vir Satan gesê: “Mag Jehovah jou bestraf, o Satan,+ ja, mag Jehovah, wat Jerusalem uitgekies het,+ jou bestraf! Is hierdie man nie ’n brandende stomp wat uit die vuur geruk is nie?”
2 Toe het die engel van Jehovah vir Satan gesê: “Mag Jehovah jou bestraf, o Satan,+ ja, mag Jehovah, wat Jerusalem uitgekies het,+ jou bestraf! Is hierdie man nie ’n brandende stomp wat uit die vuur geruk is nie?”