Psalm 47:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 God het Koning geword oor die nasies.+ God sit op sy heilige troon. Jesaja 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah op ’n hoë en verhewe troon sien sit,+ en die some van sy kleed het die tempel gevul.
6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah op ’n hoë en verhewe troon sien sit,+ en die some van sy kleed het die tempel gevul.