Openbaring 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die eerste lewende wese was soos ’n leeu,+ die tweede lewende wese soos ’n jong bul.+ Die derde lewende wese+ het ’n gesig soos dié van ’n mens gehad, en die vierde lewende wese+ was soos ’n vlieënde arend.+
7 Die eerste lewende wese was soos ’n leeu,+ die tweede lewende wese soos ’n jong bul.+ Die derde lewende wese+ het ’n gesig soos dié van ’n mens gehad, en die vierde lewende wese+ was soos ’n vlieënde arend.+