Openbaring 4:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Reg rondom die troon was daar 24 trone, en op hierdie trone het ek 24 ouderlinge+ sien sit, wat wit klere aangehad het en goue krone op hulle koppe gehad het. Openbaring 11:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En die 24 ouderlinge+ wat voor God op hulle trone gesit het, het met hulle gesigte na die grond toe neergeval en God aanbid
4 Reg rondom die troon was daar 24 trone, en op hierdie trone het ek 24 ouderlinge+ sien sit, wat wit klere aangehad het en goue krone op hulle koppe gehad het.
16 En die 24 ouderlinge+ wat voor God op hulle trone gesit het, het met hulle gesigte na die grond toe neergeval en God aanbid