Openbaring 16:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En ek het ’n harde stem uit die heiligdom+ vir die sewe engele hoor sê: “Gaan gooi die sewe bakke van die woede van God op die aarde uit.”+ Openbaring 16:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die derde engel het sy bak in die riviere en die fonteine uitgegooi.+ En die riviere en die fonteine het bloed geword.+
16 En ek het ’n harde stem uit die heiligdom+ vir die sewe engele hoor sê: “Gaan gooi die sewe bakke van die woede van God op die aarde uit.”+
4 Die derde engel het sy bak in die riviere en die fonteine uitgegooi.+ En die riviere en die fonteine het bloed geword.+