Openbaring 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Voor die troon was daar iets wat gelyk het soos ’n see van glas,+ soos kristal. In die middel van* die troon en rondom die troon was daar vier lewende wesens+ wat aan die voorkant en agterkant vol oë was.
6 Voor die troon was daar iets wat gelyk het soos ’n see van glas,+ soos kristal. In die middel van* die troon en rondom die troon was daar vier lewende wesens+ wat aan die voorkant en agterkant vol oë was.