Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 75:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Want daar is ’n beker in Jehovah se hand.+

      Die wyn skuim en is goed gemeng.

      Hy sal dit beslis uitgooi,

      en al die goddeloses van die aarde sal tot die laaste druppel opdrink.”+

  • Openbaring 11:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Maar die nasies het woedend geword, en u eie woede het gekom. Die vasgestelde tyd het gekom om die dooies te oordeel en om u slawe, die profete,+ en die heiliges en dié wat u naam vrees, klein en groot, te beloon,+ en om die vernietigers van die aarde te vernietig.”*+

  • Openbaring 16:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die groot stad+ het in drie dele geskeur, en die stede van die nasies het geval. God het aan Babilon die Grote+ gedink deur die beker van die wyn van sy groot woede aan haar te gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel