Matteus 25:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 Hulle sal vir ewig afgesny* word,+ maar die regverdiges sal die ewige lewe ontvang.”+ 2 Tessalonisense 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hierdie selfde mense sal as regterlike straf vir ewig vernietig word,+ ver van die Here en van sy groot krag af. Openbaring 19:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En dadelik het hulle vir die tweede keer gesê: “Loof Jah!*+ En die rook wat uit haar kom, bly vir ewig en altyd opgaan.”+
9 Hierdie selfde mense sal as regterlike straf vir ewig vernietig word,+ ver van die Here en van sy groot krag af.
3 En dadelik het hulle vir die tweede keer gesê: “Loof Jah!*+ En die rook wat uit haar kom, bly vir ewig en altyd opgaan.”+