13 Die sesde engel+ het op sy trompet geblaas.+ En ek het een stem gehoor wat van die horings van die goue altaar+ wat voor God is, gekom het. 14 Dit het vir die sesde engel, wat die trompet gehad het, gesê: “Maak die vier engele los wat by die groot rivier, die Eufraatrivier,+ vasgebind is.”