-
Openbaring 17:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Die wilde dier wat jy gesien het, was, maar is nie, en staan tog op die punt om uit die afgrond+ op te kom, en hy sal vernietig word. En dié wat op die aarde woon – dié wie se name van die begin van die mensdom* af nie in die boekrol van die lewe geskryf is nie+ – sal verbaas wees wanneer hulle sien hoe die wilde dier was, maar nie is nie, en tog teenwoordig sal wees.
-