Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 21:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Kyk na wat daar aankom:

      Manne in ’n strydwa met ’n span perde!”+

      Toe het hy uitgeroep:

      “Sy het geval! Babilon het geval!+

      Al die beelde van haar gode lê stukkend op die grond!”+

  • Jeremia 51:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Skielik het Babilon geval en is sy gebreek.+

      Huil oor haar!+

      Gaan haal balsem vir haar pyn. Miskien kan sy genees word.”

  • Openbaring 14:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 ’n Ander engel, ’n tweede, het gevolg en gesê: “Sy het geval! Babilon die Grote+ het geval,+ sy wat al die nasies van die wyn van die passie* van haar seksuele onsedelikheid*+ laat drink het!”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel