Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 6:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe hy die vyfde seël oopmaak, het ek onder die altaar+ die siele*+ gesien van dié wat doodgemaak is weens die woord van God en weens die getuienis wat hulle gegee het.+ 10 Hulle het met ’n harde stem uitgeroep: “Hoe lank sal dit nog neem, Soewereine Heer, heilig en waar,+ voordat u dié wat op die aarde woon, oordeel en wraak neem vir ons bloed?”+

  • Openbaring 16:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Ek het die engel wat oor die waters is, hoor sê: “U, die Een wat is en wat was,+ die Een wat lojaal is,+ is regverdig, omdat u hierdie oordele gegee het,+ 6 want hulle het die bloed van heiliges en van profete uitgestort,+ en u het vir hulle bloed gegee om te drink.+ Hulle verdien dit.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel