-
Openbaring 22:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Wel, ek, Johannes, was die een wat hierdie dinge gehoor en gesien het. Toe ek dit gehoor en gesien het, het ek neergeval om te aanbid voor die voete van die engel wat hierdie dinge vir my gewys het. 9 Maar hy het vir my gesê: “Pasop! Moet dit nie doen nie! Ek is net ’n medeslaaf van jou en van jou broers die profete en van dié wat die woorde van hierdie boekrol bewaar. Aanbid God.”+
-