2 Konings 1:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar Eliʹa het vir die hoof oor die 50 gesê: “As ek ’n man van God is, laat vuur uit die hemel kom+ en jou en jou 50 soldate verteer.” En vuur het uit die hemel gekom en hom en sy 50 soldate verteer.
10 Maar Eliʹa het vir die hoof oor die 50 gesê: “As ek ’n man van God is, laat vuur uit die hemel kom+ en jou en jou 50 soldate verteer.” En vuur het uit die hemel gekom en hom en sy 50 soldate verteer.