Openbaring 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En ek het in die hemel ’n ander teken gesien, groot en wonderlik: sewe engele+ met sewe plae. Dit is die laastes, want deur middel daarvan word die woede van God tot ’n einde gebring.+
15 En ek het in die hemel ’n ander teken gesien, groot en wonderlik: sewe engele+ met sewe plae. Dit is die laastes, want deur middel daarvan word die woede van God tot ’n einde gebring.+