60 “Staan op, o vrou,+ versprei lig, want jou lig het gekom.
Die heerlikheid van Jehovah skyn op jou.+
2 Want kyk! duisternis sal die aarde bedek,
en digte donkerte die nasies.
Maar op jou sal Jehovah sy lig laat skyn,
en op jou sal sy heerlikheid gesien word.