3 Toe hy my daarheen neem, het ek ’n man gesien wat soos koper geblink het.+ Hy het ’n vlastou en ’n meetriet* in sy hand gehad,+ en hy het in die poort gestaan.
5 Ek het gesien dat daar ’n muur buite rondom die tempel* is. In die man se hand was daar ’n meetriet wat ses el lank was (’n handbreedte is by elke el gevoeg).* Hy het die muur begin meet, en dit was een riet dik en een riet hoog.