Openbaring 1:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 en tussen die lampstaanders iemand soos ’n seun van die mens.+ Hy het ’n kleed gedra wat tot op sy voete hang en het ’n goue band om sy bors gehad. Openbaring 1:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En in sy regterhand het hy sewe sterre+ gehad, en ’n skerp, lang, tweesnydende swaard+ het uit sy mond gekom, en sy gesig was soos die son wanneer dit op sy helderste is.+
13 en tussen die lampstaanders iemand soos ’n seun van die mens.+ Hy het ’n kleed gedra wat tot op sy voete hang en het ’n goue band om sy bors gehad.
16 En in sy regterhand het hy sewe sterre+ gehad, en ’n skerp, lang, tweesnydende swaard+ het uit sy mond gekom, en sy gesig was soos die son wanneer dit op sy helderste is.+