Psalms 117 Loof Jehovah, alle nasies.+ Verheerlik hom, alle volke.*+ 2 Want sy lojale liefde vir ons is groot,+en die getrouheid+ van Jehovah duur vir ewig.+ Loof Jah!*+