Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Genesis GENESIS OORSIG 1 Hemel en aarde geskep (1, 2) Ses dae waarin aarde voorberei is (3-31) Dag 1: lig; dag en nag (3-5) Dag 2: lugruimte (6-8) Dag 3: droë grond en plantegroei (9-13) Dag 4: ligte in die hemel (14-19) Dag 5: visse en voëls (20-23) Dag 6: landdiere en mense (24-31) 2 God rus op sewende dag (1-3) Jehovah God, Maker van hemel en aarde (4) Man en vrou in tuin van Eden (5-25) Mens uit stof gemaak (7) Verbode boom van kennis (15-17) Vrou geskep (18-25) 3 Eerste sonde van mens (1-13) Eerste leuen (4, 5) Jehovah se oordeel teen opstandiges (14-24) Vrou se nageslag voorspel (15) Uitgedryf uit Eden (23, 24) 4 Kain en Abel (1-16) Kain se nakomelinge (17-24) Set en sy seun Enos (25, 26) 5 Van Adam tot Noag (1-32) Adam het seuns en dogters gehad (4) Henog het met God gewandel (21-24) 6 Seuns van God neem vrouens op aarde (1-3) Nefilim gebore (4) Slegtheid van mens maak Jehovah hartseer (5-8) Noag kry opdrag om ark te bou (9-16) God sê dat Vloed gaan kom (17-22) 7 Hulle gaan in ark in (1-10) Wêreldwye Vloed (11-24) 8 Vloedwaters sak (1-14) Duif uitgestuur (8-12) Hulle verlaat ark (15-19) God se belofte in verband met aarde (20-22) 9 Instruksies vir hele mensdom (1-7) Wet oor bloed (4-6) Reënboogverbond (8-17) Profesieë oor Noag se nakomelinge (18-29) 10 Lys van nasies (1-32) Nakomelinge van Jafet (2-5) Nakomelinge van Gam (6-20) Nimrod staan Jehovah teë (8-12) Nakomelinge van Sem (21-31) 11 Toring van Babel (1-4) Jehovah verwar taal (5-9) Van Sem tot Abram (10-32) Tera se familie (27) Abram verlaat Ur (31) 12 Abram verlaat Haran en gaan na Kanaän (1-9) God se belofte aan Abram (7) Abram en Sarai in Egipte (10-20) 13 Abram keer terug na Kanaän (1-4) Abram en Lot gaan uitmekaar (5-13) God herhaal sy belofte aan Abram (14-18) 14 Abram red Lot (1-16) Melgisedek seën Abram (17-24) 15 God se verbond met Abram (1-21) Die 400 jaar van ellende voorspel (13) God herhaal sy belofte aan Abram (18-21) 16 Hagar en Ismael (1-16) 17 Abraham sal vader van baie nasies word (1-8) Abram se naam verander na Abraham (5) Verbond van die besnydenis (9-14) Sarai se naam verander na Sara (15-17) Seun belowe, Isak (18-27) 18 Drie engele besoek Abraham (1-8) Sara word seun belowe; sy lag (9-15) Abraham pleit vir Sodom (16-33) 19 Lot deur engele besoek (1-11) Lot en sy gesin aangespoor om te vlug (12-22) Sodom en Gomorra vernietig (23-29) Lot se vrou word soutpilaar (26) Lot en sy dogters (30-38) Oorsprong van Moab en Ammon (37, 38) 20 Sara van Abimeleg gered (1-18) 21 Geboorte van Isak (1-7) Isak deur Ismael gespot (8, 9) Hagar en Ismael weggestuur (10-21) Abraham se verbond met Abimeleg (22-34) 22 Abraham gevra om Isak te offer (1-19) Seën as gevolg van Abraham se nageslag (15-18) Rebekka se familie (20-24) 23 Sara se dood en waar sy begrawe is (1-20) 24 Vrou vir Isak gesoek (1-58) Rebekka ontmoet Isak (59-67) 25 Abraham trou weer (1-6) Abraham sterf (7-11) Ismael se seuns (12-18) Geboorte van Jakob en Esau (19-26) Esau verkoop sy geboortereg (27-34) 26 Isak en Rebekka in Gerar (1-11) God se belofte teenoor Isak bevestig (3-5) Konflik oor putte (12-25) Isak se verbond met Abimeleg (26-33) Esau se twee Hetitiese vroue (34, 35) 27 Jakob kry Isak se seën (1-29) Esau wil geseën word, maar is onberouvol (30-40) Esau is vyandig teenoor Jakob (41-46) 28 Isak stuur Jakob na Paddan-Aram (1-9) Jakob se droom by Bet-El (10-22) God se belofte teenoor Jakob bevestig (13-15) 29 Jakob ontmoet Ragel (1-14) Jakob raak verlief op Ragel (15-20) Jakob trou met Lea en Ragel (21-29) Jakob se vier seuns by Lea: Ruben, Simeon, Levi en Juda (30-35) 30 Bilha gee geboorte aan Dan en Naftali (1-8) Silpa gee geboorte aan Gad en Aser (9-13) Lea gee geboorte aan Issaskar en Sebulon (14-21) Ragel gee geboorte aan Josef (22-24) Jakob se vee vermeerder (25-43) 31 Jakob vertrek in geheim na Kanaän (1-18) Laban haal Jakob in (19-35) Jakob se verbond met Laban (36-55) 32 Engele ontmoet Jakob (1, 2) Jakob berei voor om Esau te ontmoet (3-23) Jakob stoei met engel (24-32) Jakob se naam verander na Israel (28) 33 Jakob ontmoet Esau (1-16) Jakob reis na Sigem (17-20) 34 Dina verkrag (1-12) Jakob se seuns tree bedrieglik op (13-31) 35 Jakob raak ontslae van vreemde gode (1-4) Jakob keer terug na Bet-El (5-15) Benjamin se geboorte; Ragel se dood (16-20) Israel se 12 seuns (21-26) Isak sterf (27-29) 36 Esau se nakomelinge (1-30) Edom se konings en sjeiks (31-43) 37 Josef se drome (1-11) Josef en sy jaloerse broers (12-24) Josef as slaaf verkoop (25-36) 38 Juda en Tamar (1-30) 39 Josef in Potifar se huis (1-6) Josef weerstaan Potifar se vrou (7-20) Josef in tronk (21-23) 40 Josef sê wat gevangenes se drome beteken (1-19) ‘Net God kan sê wat sulke dinge beteken’ (8) Farao se verjaarsdagfees (20-23) 41 Josef sê wat Farao se drome beteken (1-36) Farao gee Josef hoë posisie (37-46a) Josef in beheer van kosvoorrade (46b-57) 42 Josef se broers gaan na Egipte (1-4) Josef ontmoet sy broers en toets hulle (5-25) Die broers keer terug na Jakob (26-38) 43 Josef se broers reis na Egipte met Benjamin (1-14) Josef sien sy broers weer (15-23) Josef se maaltyd saam met sy broers (24-34) 44 Josef se silwerbeker in Benjamin se sak (1-17) Juda pleit vir Benjamin (18-34) 45 Josef sê wie hy is (1-15) Josef se broers gaan haal vir Jakob (16-28) 46 Jakob en sy huishouding trek na Egipte (1-7) Name van diegene wat na Egipte trek (8-27) Josef ontmoet Jakob in Gosen (28-34) 47 Jakob ontmoet Farao (1-12) Josef, ’n wyse bestuurder (13-26) Israel woon in Gosen (27-31) 48 Jakob seën Josef se twee seuns (1-12) Efraim ontvang groter seën (13-22) 49 Jakob se sterfbedprofesie (1-28) Silo sal uit Juda kom (10) Jakob se instruksies oor sy begrafnis (29-32) Jakob sterf (33) 50 Josef begrawe Jakob in Kanaän (1-14) Josef verseker sy broers van sy vergifnis (15-21) Josef se laaste dae en sy dood (22-26) Josef se bevel oor sy liggaam (25)