Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Eksodus EKSODUS OORSIG 1 Israeliete vermeerder in Egipte (1-7) Farao onderdruk die Israeliete (8-14) Godvresende vroedvroue red lewens (15-22) 2 Geboorte van Moses (1-4) Farao se dogter neem Moses aan (5-10) Moses vlug na Midian en trou met Sippora (11-22) God hoor hoe Israeliete kla (23-25) 3 Moses en brandende doringbos (1-12) Jehovah verduidelik wat Sy naam beteken (13-15) Jehovah gee instruksies aan Moses (16-22) 4 Drie tekens wat Moses moet doen (1-9) Moses voel nie bekwaam nie (10-17) Moses keer terug na Egipte (18-26) Moses en Aäron sien mekaar weer (27-31) 5 Moses en Aäron voor Farao (1-5) Onderdrukking word erger (6-18) Israel blameer Moses en Aäron (19-23) 6 Belofte van verlossing herhaal (1-13) Jehovah se naam nie heeltemal geopenbaar nie (2, 3) Geslagslyn van Moses en Aäron (14-27) Moses moet weer voor Farao verskyn (28-30) 7 Jehovah versterk Moses (1-7) Aäron se staf word groot slang (8-13) Plaag 1: water in bloed verander (14-25) 8 Plaag 2: paddas (1-15) Plaag 3: muggies (16-19) Plaag 4: steekvlieë (20-32) Gosen nie getref nie (22, 23) 9 Plaag 5: vee gaan dood (1-7) Plaag 6: swere op mens en dier (8-12) Plaag 7: hael (13-35) Farao sal God se krag sien (16) Jehovah se naam sal bekend gemaak word (16) 10 Plaag 8: sprinkane (1-20) Plaag 9: duisternis (21-29) 11 Tiende plaag aangekondig (1-10) Israeliete moet vir geskenke vra (2) 12 Pasga ingestel (1-28) Bloed moet op deurposte gespat word (7) Plaag 10: eersgeborenes doodgemaak (29-32) Israeliete verlaat Egipte (33-42) Einde van 430 jaar (40, 41) Instruksies oor wie Pasga mag eet (43-51) 13 Elke manlike eersgeborene behoort aan Jehovah (1, 2) Fees van Ongesuurde Brode (3-10) Elke manlike eersgeborene aan God gewy (11-16) Israel na Rooisee gelei (17-20) Wolkkolom en vuurkolom (21, 22) 14 Israel kom by die see aan (1-4) Farao sit Israel agterna (5-14) Israel trek deur Rooisee (15-25) Egiptenare verdrink in die see (26-28) Israel stel geloof in Jehovah (29-31) 15 Moses en Israel se oorwinningslied (1-19) Mirjam sing in antwoord op manne se lied (20, 21) Bitter water soet gemaak (22-27) 16 Volk kla oor kos (1-3) Jehovah hoor hoe volk kla (4-12) Kwartels en manna voorsien (13-21) Geen manna op Sabbat (22-30) Manna bewaar as herinnering (31-36) 17 Volk kla oor tekort aan water by Horeb (1-4) Water uit rots (5-7) Amalekiete val aan en word verslaan (8-16) 18 Jetro en Sippora se aankoms (1-12) Jetro se raad om regters aan te stel (13-27) 19 By berg Sinai (1-25) Israel sal koninkryk van priesters wees (5, 6) Volk geheilig om God te ontmoet (14, 15) 20 Die Tien Gebooie (1-17) Verskynsels maak Israel bang (18-21) Instruksies oor aanbidding (22-26) 21 Regterlike bevele vir Israel (1-36) Oor Hebreeuse slawe (2-11) Oor geweld teenoor medemens (12-27) Oor diere (28-36) 22 Regterlike bevele vir Israel (1-31) Oor diefstal (1-4) Oor skade aan oes (5, 6) Oor vergoeding en eienaarskap (7-15) Oor ’n maagd wat verlei is (16, 17) Oor aanbidding en maatskaplike geregtigheid (18-31) 23 Regterlike bevele vir Israel (1-19) Oor eerlike en regverdige optrede (1-9) Oor sabbatte en feeste (10-19) Engel om Israel te lei (20-26) Verowering en grense van land (27-33) 24 Volk stem in om verbond te hou (1-11) Moses op berg Sinai (12-18) 25 Bydraes vir tabernakel (1-9) Die Ark (10-22) Die tafel (23-30) Die lampstaander (31-40) 26 Die tabernakel (1-37) Die tentdoeke (1-14) Paneelrame en voetstukke (15-30) Die gordyn en die skerm (31-37) 27 Die brandofferaltaar (1-8) Die voorhof (9-19) Olie vir lampstaander (20, 21) 28 Priesterlike klere (1-5) Die efod (6-14) Die borsstuk (15-30) Urim en Tummim (30) Die moulose oorkleed (31-35) Die tulband met die goue plaat (36-39) Ander priesterlike klere (40-43) 29 Inhuldiging van priesters (1-37) Die daaglikse offer (38-46) 30 Reukwerkaltaar (1-10) Sensus en geld vir versoening (11-16) Koperkom (17-21) Spesiale mengsel vir salfolie (22-33) Resep vir heilige reukwerk (34-38) 31 Vakmanne met God se gees gevul (1-11) Sabbat, ’n teken tussen God en Israel (12-17) Die twee kliptablette (18) 32 Aanbidding van goue kalf (1-35) Moses hoor vreemde singery (17, 18) Moses gooi kliptablette stukkend (19) Leviete lojaal aan Jehovah (26-29) 33 God se boodskap van teregwysing (1-6) Tent van samekoms buite kamp (7-11) Moses vra om Jehovah se heerlikheid te sien (12-23) 34 Nuwe kliptablette gemaak (1-4) Moses sien Jehovah se heerlikheid (5-9) Besonderhede van verbond herhaal (10-28) Moses se gesig straal lig uit (29-35) 35 Instruksies oor Sabbat (1-3) Bydraes vir tabernakel (4-29) Besaleël en Oholiab met gees gevul (30-35) 36 Bydraes oorgenoeg (1-7) Bou van tabernakel (8-38) 37 Die Ark word gemaak (1-9) Die tafel (10-16) Die lampstaander (17-24) Die reukwerkaltaar (25-29) 38 Die brandofferaltaar (1-7) Die koperkom (8) Die voorhof (9-20) Verslag van materiale vir tabernakel (21-31) 39 Priesterlike klere word gemaak (1) Die efod (2-7) Die borsstuk (8-21) Die moulose oorkleed (22-26) Ander priesterlike klere (27-29) Die goue plaat (30, 31) Moses ondersoek tabernakel (32-43) 40 Tabernakel word opgerig (1-33) Jehovah se heerlikheid vul tabernakel (34-38)