Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Jesaja JESAJA OORSIG 1 ’n Pa en sy opstandige seuns (1-9) Jehovah haat onopregte aanbidding (10-17) “Laat ons sake regstel” (18-20) Sion weer ’n getroue stad (21-31) 2 Jehovah se berg verhef (1-5) Swaarde in ploegskare verander (4) Trotse mense verneder op Jehovah se dag (6-22) 3 Juda se leiers mislei volk (1-15) Sion se verleidelike dogters veroordeel (16-26) 4 Sewe vrouens gryp een man vas (1) Wat Jehovah laat uitspruit, sal skitterend wees (2-6) 5 Lied oor Jehovah se wingerd (1-7) Oordeel oor Jehovah se wingerd (8-24) God woedend vir sy volk (25-30) 6 Visioen van Jehovah in sy tempel (1-4) “Heilig, heilig, heilig is Jehovah” (3) Jesaja se lippe gereinig (5-7) Jesaja aangestel (8-10) “Hier is ek! Stuur my!” (8) “Hoe lank, o Jehovah?” (11-13) 7 Boodskap aan koning Agas (1-9) Sear-Jasub (3) Teken van Immanuel (10-17) Gevolge van ontrouheid (18-25) 8 Assiriese inval naby (1-8) Maher-Salal-Has-Bas (1-4) Moenie bang wees nie – “God is met ons!” (9-17) Jesaja en sy kinders soos tekens (18) Raadpleeg wet, nie demone nie (19-22) 9 ’n Groot lig vir Galilea (1-7) Geboorte van “Prins van Vrede” (6-7) God se hand teen Israel (8-21) 10 God se hand teen Israel (1-4) Assirië – God se lat (5-11) Straf oor Assirië (12-19) ’n Oorblyfsel van Jakob sal terugkeer (20-27) God sal Assirië oordeel (28-34) 11 Regverdige heerskappy van takkie van Isai (1-10) Wolf sal by lam wees (6) Kennis van Jehovah sal aarde vul (9) Oorblyfsel herstel (11-16) 12 Danklied (1-6) “Jah Jehovah is my sterkte” (2) 13 Oordeelsboodskap teen Babilon (1-22) Dag van Jehovah is naby! (6) Mede sal Babilon verower (17) Babilon sal nooit weer bewoon word nie (20) 14 Israel sal in hulle eie land woon (1, 2) Koning van Babilon gespot (3-23) Stralende sal uit hemel val (12) Jehovah se hand sal Assiriër verpletter (24-27) Oordeelsboodskap teen Filistea (28-32) 15 Oordeelsboodskap teen Moab (1-9) 16 Oordeelsboodskap teen Moab voortgesit (1-14) 17 Oordeelsboodskap teen Damaskus (1-11) Nasies sal deur Jehovah bestraf word (12-14) 18 Oordeelsboodskap teen Etiopië (1-7) 19 Oordeelsboodskap teen Egipte (1-15) Egipte sal Jehovah leer ken (16-25) ’n Altaar vir Jehovah in Egipte (19) 20 Teken teen Egipte en Etiopië (1-6) 21 Oordeelsboodskap teen wildernis van die see (1-10) Hou wag op wagtoring (8) “Babilon het geval!” (9) Oordeelsboodskap teen Duma en woestynvlakte (11-17) “Wag, hoe lank voor die nag verby is?” (11) 22 Oordeelsboodskap teen Vallei van die Visioen (1-14) Sebna deur Eljakim as bestuurder vervang (15-25) Simboliese pen (23-25) 23 Oordeelsboodskap teen Tirus (1-18) 24 Jehovah maak land leeg (1-23) Jehovah die Koning in Sion (23) 25 Ryk seëninge vir God se volk (1-12) Jehovah se feesmaal met goeie wyn (6) Dood vir ewig weggeneem (8) 26 Lied oor vertroue en redding (1-21) Jah Jehovah, die ewige Rots (4) Mense op aarde leer regverdigheid (9) “Julle dooies sal lewe” (19) Gaan in julle binnekamers en verberg julle (20) 27 Leviatan deur Jehovah doodgemaak (1) Lied oor Israel as wingerd (2-13) 28 Dit sal sleg gaan met Efraim se dronkaards! (1-6) Juda se priesters en profete slinger (7-13) “Verbond met die Dood” (14-22) Kosbare hoeksteen in Sion (16) Jehovah se buitengewone werk (21) Illustrasie oor Jehovah se wyse dissipline (23-29) 29 Dit sal sleg gaan met Ariël! (1-16) Lippediens veroordeel (13) Dowes sal hoor en blindes sal sien (17-24) 30 Egipte se hulp heeltemal nutteloos (1-7) Volk verwerp profetiese boodskap (8-14) Krag lê in vertroue (15-17) Jehovah betoon goedheid aan sy volk (18-26) Jehovah, die Groot Onderrigter (20) “Dit is die weg” (21) Jehovah sal Assirië straf (27-33) 31 Ware hulp kom van God, nie van mense nie (1-9) Egipte se perde is vlees (3) 32 Koning en prinse sal in geregtigheid heers (1-8) Oorgeruste vroue gewaarsku (9-14) Seëninge wanneer gees uitgestort word (15-20) 33 Oordeel en hoop vir regverdiges (1-24) Jehovah is ons Regter, Wetgewer, Koning (22) Niemand sal sê: “Ek is siek” nie (24) 34 Jehovah se wraak teen nasies (1-8) Edom sal verwoes word (9-17) 35 Paradys herstel (1-7) Blindes sal sien en dowes sal hoor (5) Weg van Heiligheid vir teruggekooptes (8-10) 36 Sanherib val Juda binne (1-3) Rabsake tart Jehovah (4-22) 37 Hiskia soek God se hulp deur Jesaja (1-7) Sanherib dreig Jerusalem (8-13) Hiskia se gebed (14-20) Jesaja dra God se antwoord oor (21-35) Engel maak 185 000 Assiriërs dood (36-38) 38 Hiskia se siekte en herstel (1-22) Danklied (10-20) 39 Boodskappers uit Babilon (1-8) 40 Vertroosting vir God se volk (1-11) Iemand roep in wildernis uit (3-5) God se grootheid (12-31) Nasies soos druppel uit emmer (15) God woon bo “kring van die aarde” (22) Noem elke ster op sy naam (26) God raak nooit moeg nie (28) Dié wat op Jehovah hoop, kry nuwe krag (29-31) 41 Veroweraar uit ooste (1-7) Israel gekies as God se kneg (8-20) “My vriend Abraham” (8) Ander gode uitgedaag (21-29) 42 God se kneg en sy opdrag (1-9) ‘Jehovah is my naam’ (8) Nuwe loflied vir Jehovah (10-17) Israel is blind en doof (18-25) 43 Jehovah maak sy volk weer bymekaar (1-7) Hofsaak teen gode (8-13) “Julle is my getuies” (10, 12) Bevryding uit Babilon (14-21) “Laat ons ’n regsaak teen mekaar voer” (22-28) 44 Seëninge vir God se volk (1-5) Daar is geen ander God as Jehovah nie (6-8) Mensgemaakte afgode beteken niks (9-20) Jehovah, Israel se Terugkoper (21-23) Herstelling deur middel van Kores (24-28) 45 Kores gesalf om Babilon in te neem (1-8) Klei kan nie met Pottebakker stry nie (9-13) Ander nasies erken Israel (14-17) Wat God voorspel, is betroubaar (18-25) Aarde geskep om bewoon te word (18) 46 Babiloniese afgode teenoor Israel se God (1-13) Jehovah voorspel toekoms (10) Roofvoël uit ooste (11) 47 Val van Babilon (1-15) Sterrevoorspellers ontmasker (13-15) 48 Israel bestraf en gereinig (1-11) Jehovah sal teen Babilon optree (12-16a) God leer jou om jouself te bevoordeel (16b-19) “Gaan uit Babilon uit!” (20-22) 49 Jehovah se kneg aangestel (1-12) Lig vir nasies (6) Vertroosting vir Israel (13-26) 50 Israel se sondes veroorsaak probleme (1-3) Jehovah se gehoorsame kneg (4-11) Tong van dié wat geleer is (4) 51 Sion herstel soos tuin van Eden (1-8) Vertroosting deur Sion se magtige Maker (9-16) Beker van Jehovah se woede (17-23) 52 Word wakker, o Sion! (1-12) Lieflike voete van dié wat goeie nuus bring (7) Sion se wagte roep saam uit (8) Dié wat voorwerpe van Jehovah dra, moet rein wees (11) Jehovah se kneg sal verhef word (13-15) Verminkte voorkoms (14) 53 Lyding, dood en begrafnis van Jehovah se kneg (1-12) Op neergesien en vermy (3) Dra siektes en pyn (4) “Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word” (7) Hy het sonde van baie mense gedra (12) 54 Onvrugbare Sion sal baie kinders hê (1-17) Jehovah, Sion se man (5) Sion se kinders sal deur Jehovah geleer word (13) Wapens teen Sion sal geen sukses hê nie (17) 55 Uitnodiging om verniet te eet en te drink (1-5) Soek Jehovah en sy betroubare woord (6-13) God se weë is hoër as mens s’n (8, 9) God se woord sal beslis doel bereik (10, 11) 56 Seëninge vir uitlanders en eunugs (1-8) Huis van gebed vir almal (7) Blinde wagte en stom honde (9-12) 57 Die regverdige en lojales sterf (1, 2) Israel se geestelike prostitusie (3-13) Vertroosting vir nederiges (14-21) Goddeloses soos onstuimige see (20) Geen vrede vir goddeloses nie (21) 58 Opregte en onopregte vaste (1-12) Om Sabbat te hou, bring vreugde (13, 14) 59 Israel se sondes skei hulle van God (1-8) Sondes bely (9-15a) Jehovah kom op vir dié wat berou toon (15b-21) 60 Jehovah se heerlikheid skyn op Sion (1-22) Soos duiwe na hulle duiwehokke (8) Goud in plek van koper (17) Kleine sal duisend word (22) 61 Gesalf om goeie nuus te verkondig (1-11) “Jaar van Jehovah se genade” (2) “Groot bome van regverdigheid” (3) Hulp van uitlanders (5) “Priesters van Jehovah” (6) 62 Sion se nuwe naam (1-12) 63 Jehovah se wraak op nasies (1-6) Jehovah se lojale liefde in verlede (7-14) Gebed van berou (15-19) 64 Gebed van berou voortgesit (1-12) Jehovah “ons Pottebakker” (8) 65 Jehovah se oordeel teen afgodedienaars (1-16) Geluksgod en god van die Noodlot (11) “My knegte sal eet” (13) Nuwe hemele en nuwe aarde (17-25) Huise bou en wingerde plant (21) Niemand sal verniet hard werk nie (23) 66 Ware en valse aanbidding (1-6) Sion en haar kinders (7-17) Mense kom bymekaar om in Jerusalem te aanbid (18-24)