Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Jona JONA OORSIG 1 Jona probeer van Jehovah vlug (1-3) Jehovah laat groot storm opkom (4-6) Jona die oorsaak van probleem (7-13) Jona in stormagtige see gegooi (14-16) Groot vis sluk Jona in (17) 2 Jona se gebed binne-in vis (1-9) Jona op droë grond uitgebraak (10) 3 Jona gehoorsaam God; gaan na Nineve (1-4) Jona se boodskap; Nineviete toon berou (5-9) God besluit om Nineve te spaar (10) 4 Jona word kwaad en wil sterf (1-3) Jehovah leer Jona ’n les oor genade (4-11) “Is dit reg dat jy so kwaad is?” (4) Les van kalbasplant (6-10)