Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Miga MIGA OORSIG 1 Oordeel teen Samaria en Juda (1-16) Sondes en opstandigheid veroorsaak die probleme (5) 2 Dit sal sleg gaan met onderdrukkers! (1-11) Israel verenig (12, 13) Land sal gons van mense (12) 3 Leiers en profete veroordeel (1-12) Miga met krag gevul deur Jehovah se gees (8) Priesters onderrig teen ’n prys (11) Jerusalem sal verwoes word (12) 4 Berg van Jehovah (1-5) Swaarde in ploegskare verander (3) “Ons sal wandel in die naam van Jehovah” (5) Herstelde Sion sal versterk word (6-13) 5 Heerser wie se grootheid tot aan eindes van aarde sal reik (1-6) Heerser sal uit Betlehem kom (2) Oorblywendes soos dou en soos leeu (7-9) Land sal gereinig word (10-15) 6 God se regsaak teen Israel (1-5) Wat verwag Jehovah? (6-8) Geregtigheid, lojaliteit, beskeidenheid (8) Israel se sondes en hulle straf (9-16) 7 Israel se slegte sedelike toestand (1-6) Eie familielede is jou vyande (6) “Ek sal geduldig wag” (7) God se volk word verdedig (8-13) Miga bid tot God en prys hom (14-20) Jehovah se antwoord (15-17) ‘Wie is ’n God soos Jehovah?’ (18)